Kaca pembesar
Cari Loader

Dill Ferreira 
Engele Met Pote 

Dukung

”Daar is baie van ons en jy kan by die bende aansluit as jy wil.”
”Josh het my niks daarvan vertel nie, Dit is waar dat hy gesê het dat daar nog ander was wat help, maar ek het nie geweet daar is so baie nie”, het Niquito opgemerk. ”Ja, daar is, en behalwe om ons klein broertjies te help om hulle huise te vind, red ons hulle ook van verwaarlosing.” BOEK 03

Beskrywing: In hierdie nuwe avontuur sal Niquito vir Mel ontmoet. Sy is a vriendelike klein hondjie wat naby sy huis ingetrek het en deel is van ‘n span wat help om mishandelde en weggegooide diere te red. Hy, Josh en Mel gaan op ‘n avontuur om ‘n hondevriend wat mishandel word deur sy eienaars en nie liefde kry nie, te help. Saam sal hulle hulle klein vriendjie wys dat elke hond dit verdien om liefde te kry en in ‘n gelukkige huis te woon. Vriendskap, ondersteuning en toewyding is die hoof onderwerpe van hierdie pragtige storie van die engele met pote

€2.99
cara pembayaran
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 20 ● ISBN 9788835450689 ● Ukuran file 1.3 MB ● Penterjemah Eddie Van Rooyen ● Penerbit Tektime ● Diterbitkan 2023 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 8893283 ● Perlindungan salinan tanpa

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

55,739 Ebooks dalam kategori ini