Kaca pembesar
Cari Loader

Dina Botha 
Meer as net ’n nag 

Dukung
Sy’s nie die tipe om te wag nie … Ná Sureya haar loopbaan as plusgrootte model prysgegee het om haar eie reisagentskap te begin, wys sy vir haar verloofde ook sommer die deur. Die man se oog gly te maklik en sy sien nie kans vir ’n huwelik vol verwyt nie. Nou begelei sy ’n groep ouer dames op ’n seereis aan boord die legendariese skip, Botanical, onder leiding van die bekwame en begeerlike kaptein, Chris Chandris. Dié aantreklike Griek laat knieë lam oral waar hy gaan, maar hoe is dit dan dat hy so gereeld oor Sureya se pad kom? Is die kaptein net ’n kansvatter, of skuil daar iets meer agter sy belofte dat hy haar eendag gaan soen? Sureya is lankal nie meer die tipe om te wag vir eendag nie.
€4.52
cara pembayaran
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 208 ● ISBN 9781776351749 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2022 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 8292430 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

4,403,281 Ebooks dalam kategori ini