Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie! Dis 1981 en die maand is Januarie. Wie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte ”“ maar het reeds met die eersgeborene se dood begÃn. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak vir Ludo Labuschagne, die anti-held (hy is ook anti-werk en anti-verantwoordelikheid) wat uiteindelik sy doel in die lewe vind: om raaisels op te klaar. Weg met gewone polisieprosedures. Weg met forensiese toetse, selfone, die internet, CCTV-kameras, GPS en die ander dinge wat regte speurwerk vervang het. Weg met alles wat jy geleer het om te verwag …
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 304 ● ISBN 9780639605999 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2021 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 8108157 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM
Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor
4,410,784 Ebooks dalam kategori ini
Tidak ada hasil