Professor Fungus se fantastiese nuwe uitvinding kan jou onsigbaar maak! Bennie en Jenny kan nie wag om die V.E.R.D.W.Y.N.-formule op die proef te stel nie. Maar dan kry ’n skurk dit in die hande ”“ en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red …
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 48 ● ISBN 9780799391695 ● Penerbit LAPA Uitgewers ● Diterbitkan 2018 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 6676578 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM