Kaca pembesar
Cari Loader

Lien Botha 
Vin 

Dukung
Vin is die verhaal van kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoë om in SA sielerus te voel. Deur twee dekades van oorsese kunsresidensies, voortslepende familiedrama en die benouende obsessie van ’n vyandiggesinde in die kunswêreld sien die leser met die oë van dié vindingryke kuns-vlugteling. 
€11.99
cara pembayaran

Tentang Penulis

Lien Botha is wêreldbekend as kunstenaar-fotograaf en kurator. Wonderboom, haar debuutroman, is gekortlys vir die UJ-debuutprys en die WA Hofmeyrprys, en is bekroon met die Eugène Marais- en die Jan Rabie/Rapportprys, asook die Huisgenoot Tempo Toekenning vir Afrikaanse Roman van die Jaar. Lien woon op Bettysbaai.
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 288 ● ISBN 9780795802010 ● Ukuran file 0.4 MB ● Penerbit Queillerie ● Diterbitkan 2021 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 7885016 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

111,619 Ebooks dalam kategori ini