’n Gevaarlike, aantreklike predikant op ’n motorfiets …Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk.Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by ’n kroegwerk. Almal daar dink sy’s ’n snob, insluitend die geheimsinnige man watgereeld by die kroeg opdaag.Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en niesoos iemand waarop sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ’npredikant nie …
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 208 ● ISBN 9780639606033 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2021 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 8045032 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM