Kaca pembesar
Cari Loader

Marile Cloete 
Weer begin 

Dukung
Daar is meer as reën in die lug … Anet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker. Sy is effens bevooroordeeld teen die Engelse, maar gelukkig hoef sy hom nie weer te sien nie.Impulsief besluit sy om ’n tydjie op haar nuwe swaer se plaas agter te bly, maar niemand het haar vertel Steve gaan die plaas vir die bruidspaar oppas solank hulle op wittebrood is nie. Nog minder kon dié dorpsjapies weet dat die droogte in die Karoo deur groot reën gebreek gaan word terwyl hulle onbepland saam op die plaas is. Hulle het ook nie noodwendig beplan om verlief te raak nie.
€4.49
cara pembayaran
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 208 ● ISBN 9781776354979 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2021 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 8213832 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

257,870 Ebooks dalam kategori ini