Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 en PASSI PASSIO.
Tentang Penulis
Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 90 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 17 albums en 24 boeke gepubliseer en 8 televisiereekse aangebied. Hy is hoof van sy produksiemaatskappy, Nataniël House Of Music, en sy SARIE-rubriek verskyn al vir meer as 20 jaar. Hy tree ook landwyd op met sy leefstylreeks, GESELS.Buy this ebook and get 1 more FREE!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 256 ● ISBN 9780798184090 ● Ukuran file 1.6 MB ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2023 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 9149754 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM