Kaca pembesar
Cari Loader

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal 

Dukung
Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 7 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur
• beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;
• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;
• volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien;
• te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;
• ’n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas;
• ’n formele assesseringsprogram vir graad 7, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en
• aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser.

Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.
€10.99
cara pembayaran
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Bahasa Afrikanas ● Format PDF ● Halaman 252 ● ISBN 9781775893301 ● Ukuran file 9.0 MB ● Usia 17-13 tahun ● Penerbit Best Books ● Diterbitkan 2014 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 4757883 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

784 Ebooks dalam kategori ini