In Vrou van formaat is die hoofkarakter, Danika, vies vir mans: ’n vrou moet mos mediamodelmooi wees, of sy is niks in hul oë nie.Van kleins af stry sy teen dié onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het “mooi” vir haar finaal ’n vloekwoord geword!
Circa l’autore
Helene de Kock is ’n baie bekende en gewilde skrywer van veral liefdesromans. Sy woon in Pretoria. Daar het reeds 12 omnibusse van haar liefdesverhale verskyn. Haar roman, Abel se dogters, het binne enkele maande uitverkoop en moes herdruk word. Sy het ook sedertdien twee langer romans gepubliseer: Dieper water en Somersneeu.
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 132 ● ISBN 9780798165525 ● Dimensione 4.1 MB ● Casa editrice Human & Rousseau ● Pubblicato 2013 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 4762725 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM
Altri ebook dello stesso autore / Editore
257.183 Ebook in questa categoria
Nessun risultato