Lente d'ingrandimento
Search Loader

Jan Vermeulen 
GOM vir jou stukkende wêreld: 5 waarhede om aan te kleef 

Supporto
Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en ’n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wêreld bevat 5 belangrike Bybelse waarhede wat tieners kan bekwaam om: Die kernboodskap van die Bybel beter te verstaan. Antwoorde op hul geestelike vrae te vind. Beter lewenskeuses te maak. In die stukkende wêreld waarin ons lewe ervaar baie mense trauma en verwarring. Hierdie gids gee tieners die hulpmiddels wat hulle nodig het om hul wêreld weer heel te maak. Hierdie boek bevat antwoorde op belangrike vrae, ruimte vir self-refleksie en vrae om die leser verder te laat dink en antwoorde in die Bybel te soek. Dit alles maak hierdie boek ideaal vir alleen gebruik vir ’n tiener,
€8.27
Modalità di pagamento
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 96 ● ISBN 9781776353965 ● Casa editrice LAPA Publishers ● Pubblicato 2021 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 8197979 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

4.410.784 Ebook in questa categoria

Nessun risultato