Magnifying Glass
Search Loader

Jaco Jacobs 
Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan 

Support
Adobe DRM
Cover of Jaco Jacobs: Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan (ePUB)
Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel ”“ en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel!
€6.26
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 48 ● ISBN 9780799397833 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2020 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7373735 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

90,847 Ebooks in this category