Magnifying Glass
Search Loader

Jaco Wolmarans 
Ivoor 

Support
Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie. Dan kom ’n verdere element by: die ivoor-smokkelnetwerk wat Tex en sy makker Carlos destyds saam met die Engelsman in Angola help oopvlek het.
€14.99
payment methods

About the author

Jaco Wolmarans is ‘n vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 352 ● ISBN 9780624092636 ● File size 0.4 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2021 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 8208427 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

699,325 Ebooks in this category