Johannes Bertus de Villiers 
Kalmte in die malle gejaag 

Support
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, ‘n positiewe bydrae tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.
€11.99
payment methods

About the author

Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur. Hy is die mede-eienaar van The Hot Yoga Studio op Stellenbosch en bedryf ’n meditasiesentrum op die Overstrandse dorp Stanford. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en mindfulness. Johannes was jare lank joernalis by Huisgenoot, Rapport en Die Burger, en is ook navorsingsgenoot aan die Universiteit van Stellenbosch se departement joernalistiek.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 288 ● ISBN 9780798181303 ● File size 0.5 MB ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2020 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 7435987 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

89,703 Ebooks in this category