Kanta pembesar
Cari Loader

Ivor Swartz 
Kies die lewe 
Leer dans in depressie

Sokongan
Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik ‘n sagte hand uit na ouers wat ‘n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.
€10.99
cara bayaran

Mengenai Pengarang

Ivor Swartz is ‘n bekroonde skrywer van Constantiapark, Pretoria. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig. Hy is getroud met Nadine en het ‘n seun, Luther. Hy was onlangs te sien in die Netwerk 24 tv-reeks Ons vir jou. Ivor het ‘n sterk sosiale media aanhang en is in September 2022 te siene op Via in die reeks Kies die lewe. 
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 192 ● ISBN 9780796323040 ● Saiz fail 0.7 MB ● Penerbit Lux Verbi ● Diterbitkan 2022 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 8513373 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

22,156 Ebooks dalam kategori ini