Kanta pembesar
Cari Loader

Nataniël 
Kaalkop 3 

Sokongan
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. ’n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied. Kaalkop 3 sluit in:54 Kaalkop-rubrieke19 rubrieke uit SARIE KOS5 voorheen ongepubliseerde verhoogstories Swanemeer: die ware verhaal Voorwaar ’n elegante boek propvol skatte: die ideale Kersgeskenk!
€16.99
cara bayaran
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 196 ● ISBN 9780798158497 ● Saiz fail 3.2 MB ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2012 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 4762617 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

16,901 Ebooks dalam kategori ini