Saranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojekin die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaarmasjinerie vernietig word nie; hý wil net sonder inmenging sy projek betydsvoltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy ’n Bronco.Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen.Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklikesituasies moet red, onder andere ’n kitsvloed en ’n fratssneeuval. En hoekomkrap dit aan haar dat die man verloof is?
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 208 ● ISBN 9780639606217 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2021 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 8045039 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM