Vergrootglas
Zoek lader

Christine Le Roux 
Christine le Roux Omnibus 7 

Ondersteuning
Christine le Roux se sewende omnibus bevat drie immergroen liefdesverhale. In Geskenk uit die hemel leer sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan sy nuwe sekretaresse gewoond raak, en in Kosbaar soos die lewe gaan werk Elizabeth Benade vir die moeilike dokter Richard Nel.
€11.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Christine le Roux was ’n skuilnaam van Eleanor Baker. Eleanor se eerste roman, Wêreld sonder einde, verskyn in 1972. Tydens haar loopbaan het sy 15 romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 op 57-jarige ouderdom oorlede. Haar laaste boek, Die Ander Marta, het in Oktober 2002 verskyn.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● ISBN 9780798169752 ● Bestandsgrootte 0.6 MB ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2015 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 5454967 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

702.470 E-boeken in deze categorie