Vergrootglas
Zoek lader

Elizabeth Wasserman 
Speurhond Willem in die Amasone 

Ondersteuning
Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van ’n sampioen wat in die Amasone groei en glo ’n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier William Travis wil dit eerste vind, maar vir weke het niemand van hom gehoor nie. Het die oerwoud hom ingesluk? Dis immers vol gevare: anakondas, poemas, krokodille . . . Brummel besluit hy’t hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde?
€7.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Chris Venter is ‘n vryskutkunstenaar. Hy is bekend vir sy illustrasies in onder meer die Speurhond Willem-reeks, Karla Krullebol, Moenie die knoppie druk nie en Die eensame krokodil. Hy is bekroon met verskeie ATKV Woordveertjies. Chris woon in Klapmuts, naby die Paarl.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 128 ● ISBN 9780624094395 ● Bestandsgrootte 2.5 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2023 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 9207794 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

55.458 E-boeken in deze categorie