Vergrootglas
Zoek lader

Helene de Kock 
Helene de Kock Omnibus 9 

Ondersteuning
Man van Gister is ’n plaasroman wat afspeel teen die agtergrond van die Oos-Vrystaat. Twee pare jongmense, Peet en Maryn en Eugene en Elsje hoop op ’n idilliese vakansie op Damplaas voordat die viertal uitmekaar gaan, maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak, is daar diep emosionele onderstrome. Die Bruidseisoen  bestaan uit twee lang novelles, ’n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs. In ’n Bruid vir vier Seisoene gaan Sanet Bornman in Venesië vakansie hou. Dis daar dat sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. In Huwelik in die Herfs moet Amara oor verskeie huweliksaanbiedinge dink … In Uur van die Sewester kom Clara, ’n pottebakker, tuis na haar omswerwinge in Italië. Sy ontdek dat daar vreemde dinge aan die gang is in die Oos-Vrystaatse berge – dwelm- en wapensmokkelary. Helene de Kock kyk met deernis na haar karakters. Vier ontroerende verhale wat aan die leser genot sal verskaf tot op die laaste bladsy
€12.99
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 432 ● ISBN 9780798157780 ● Bestandsgrootte 0.7 MB ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2007 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4743075 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

257.870 E-boeken in deze categorie