Henriette Turner & Suneen Laing 
Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL) 

Ondersteuning
Voel Afrikaans soms vir jou soos ’n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ’n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ’n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen. 
€11.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Suneen Laing is ’n kreatiewe, leergierige digitale foendie met ’n groot liefde vir Afrikaans, geskiedenis, reis, lees, fantasie-films en haar boerboelkind, Zuri. Sy dien tans as vise-hoof en Hoof van Media van haar skool. Sy woon in Rondebosch.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 256 ● ISBN 9781776073177 ● Bestandsgrootte 17.0 MB ● Uitgeverij Best Books ● Gepubliceerd 2024 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 9456118 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

174.450 E-boeken in deze categorie