Jaco Jacobs 
Krok en Dil Vlak 2 Boek 10 
Daar is ’n koei in my tuin

Ondersteuning

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het ”n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ”n knorrige krokodil en ”n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

€1.86
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● ISBN 9781776251582 ● Uitgeverij Pan Macmillan South Africa ● Gepubliceerd 2022 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8828111 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

28.257 E-boeken in deze categorie