Jaco Jacobs 
Nag van die monsters 

Ondersteuning
“RINNIE!” skree ek paniekbevange. My sussie spartel op die skerm om los te kom uit di greep van die monster. Dit voel of daar `n suurlemoen in my keel vassit. Ek kan nie glo wat besig is om te gebeur nie. Hoe op aarde het my suster in `n grilfliek beland? Dit klink soos iets uit `n ”¦ wel, `n fliek! Dis onmoontlik! Maar my oë is nie besig om my te bedrieg nie ”¦
€5.57
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 48 ● ISBN 9780799361032 ● Uitgeverij LAPA Uitgewers ● Gepubliceerd 2002 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 5206039 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

4.316.907 E-boeken in deze categorie