Vergrootglas
Zoek lader

Jaco Jacobs & Zinelda McDonald 
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur 

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Jaco Jacobs & Zinelda McDonald: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur (ePUB)

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

€6.10
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 64 ● ISBN 9781776353583 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2022 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8351741 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

4.403.281 E-boeken in deze categorie