Lizette Rabe 
Om tot verhaal te kom 

Ondersteuning
Deur elke dag te skryf – kan jy verhalend tot verhaal kom Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind. Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese “Maar hoe skryf ek?”-wenke. Skryfterapie is ’n bewese manier om deur verlies en trauma te werk – ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is. Om amper letterlik “tot verhaal te kom”- selfs al dink jy nie jy kan skryf nie.
€13.71
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 160 ● ISBN 9780799393255 ● Uitgeverij LAPA Uitgewers ● Gepubliceerd 2019 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 7011242 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

17.197 E-boeken in deze categorie