Rene van Zyl 
Toe gebeur Vegas 

Ondersteuning
Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap én met hom getrou!Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Nou kom hulle albei voor ’n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam ’n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van ’n gelukkige lewe saam?
€4.28
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 192 ● ISBN 9781779875228 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2024 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 9448811 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

4.316.907 E-boeken in deze categorie