Szkło powiększające
Search Loader

Ciska Olivier 
Liefde vir ’n feniks 

Wsparcie
Soos ’n feniks uit die as …Anja verdien ’n blaaskans en die toer na Thailand is net wat sy nodig het. Wat sy nie verwag nie, is om Martin hier in Bangkok raak te loop. Die man is nie net voor op die wa nie, hy het haar ook ’n snob genoem. Dis onmoontlik om hom te vermy in ’n toergroep van tien mense.In die tropiese poele van Erawan Park begin dinge vir haar uitmekaarval wanneer sy ontdek dat hy die lyf van ’n Men’s Health-model het en dat daar meer agter sy donker oë skuil as net terg en tart. Doodgewone veldgids? Toe nie.Hy jaag haar bloeddruk op en laat haar weer hoop vir meer in haar lewe as net haar werk. Maar wat as hulle mekaar tot as verbrand? En is hy en Clarice werklik net vriende?
€4.49
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 208 ● ISBN 9780639609799 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2021 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 7934011 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 410 784 Ebooki w tej kategorii

Brak wyników