Szkło powiększające
Search Loader

Elize Davies 
Verlief op die hartebreker 

Wsparcie
As skoolkind was Carli dolverlief op haar ouer broer se vriend Rudolph Beyers. Hoekom het sy haar dan so skaamteloos gedra toe hy by die maskerbal vir haar matriekafskeid opgedaag het? En het hy haar agter haar masker herken? Rudolph het nog altyd 'n sagte plekkie vir Carli gehad, al het sy as kind soos 'n stertjie al agter die groot seuns aangetou. Wanneer hul paaie agt jaar later weer kruis, woon en werk Rudolph oorsee en Carli is verloof aan Louis. Gaan sy ter wille van haar gesin se behoud met Louis trou en haar in 'n liefdelose huwelik begewe? Of gaan sy alles op die spel plaas vir die hartebreker wat haar kniee al van kindsbeen af lam maak?
€4.28
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 192 ● ISBN 9781779875105 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2024 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 9354518 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 417 607 Ebooki w tej kategorii

Brak wyników