Szkło powiększające
Search Loader

Felicia Snyman 
In die hart van Lente 

Wsparcie
Lente is verloof aan die aantreklike Herman Pretorius, maar sy weet haar hart behoort eintlik aan haar gevaarlike en stormagtige jeugliefde, Stander Gerber. Hy is egter verantwoordelik vir die dood van hul goeie vriend en die letsel in haar nek… Stander stoei steeds met skuldgevoelens oor destyds, maar sy liefde vir Lente brand al hoe sterker. Sal hulle die spoke van die verlede kan verjaag of gaan hulle die maklike roete kies en met 'n hart vol letsels wegstap?
€4.26
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 192 ● ISBN 9781779875006 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2024 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 9354515 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 410 784 Ebooki w tej kategorii

Brak wyników