Szkło powiększające
Search Loader

Gabriel Agbo 
Ek Sal Nie Doodgaan Nie! 

Wsparcie
Dit is nog nie oor nie. God is nog nie klaar met jou nie. Jy gaan nie nou dood nie. Ja, jy gaan nie. Hierdie boek is om jou te verseker dat Hy nog 'n plan vir jou lewe het. Dit maak nie saak hoe donker dinge lyk nie. Hier sal jy baie interessante hoofstukke vind soos: EK SAL NIE DOODGAAN NIE, ALLE KRAG BEHOORT AAN GOD, GAAN TERUG EN VERTEL HOM, GEBED, WAT MAAK JY HIER? MOENIE BANG WEES NIE, MOENIE WEGHARDLOOP NIE en ONBEPERKTE AANBOD.Daar is geen rede om nou op te gee nie. Moenie jouself doodmaak nie. Jy moet opstaan, met geloof en hoof en aanhou veg, staar jou uitdagings in die gesig. Moenie bang wees nie en moenie van dit af weghardloop nie. God kom om jou te help. Hier sal jy ook leer hoe om die gees van frustrasie, depressie en dood te weerstaan. Hoekom styg die koers van selfdood? Enige oplossings??
€1.93
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071568644 ● Tłumacz Delaney Hall ● Wydawca Gabriel Agbo ● Opublikowany 2020 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 8048739 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

47 111 Ebooki w tej kategorii