Szkło powiększające
Search Loader

Madelein Rust 
Vyf en twintig trappe na benede 

Wsparcie
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is synie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ʼn bedrewe knoeierwat haar voordoen as ʼn waarsêer om haar trust fonds aan te vul.Vir haar is Janine Oosterhuis, ʼn doktersvrou wat oortuig is haar man wil haarvermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toedié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander.Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl Renéeondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van diedag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer sy probeer uitrig hoe groterraak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan is daar haar ontwikkelende gevoelensjeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman.Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haarherhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder inhulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe nabenede? Renée móét onthou as sy haar lewe wil terug hê.
€12.89
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 320 ● ISBN 9780639607634 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2021 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 7891769 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 410 784 Ebooki w tej kategorii