Szkło powiększające
Search Loader

Madelie Human 
Eggo”s van die hart 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Madelie Human: Eggo''s van die hart (ePUB)
'Jane Roos skilder soos sy lewe: In volkleur en groter as die werklikheid. Sy glo daar is iewers die ideale pasmaat vir haar en dis beslis nie die stil, ernstige oorlogskorrespondent, JJ Richter, nie. Soms tree hy baie vreemd op en dis duidelik dat hy nie veel respek het vir haar nie.Die feit dat JJ haar nuwe buurman op Bietjiebaai is maak dit nie juis maklik om hom te vermy nie. Boonop word hulle verplig om saam te werk aan ’n projek wat hulle heeltemal te dikwels saamgooi en dwing om mekaar te leer ken.Kobus van Rensburg, spanningsverhaalskrywer, daag intussen ook by Bietjiebaai op. Hy deel Jane se lewensvreugde en die twee kom uiters goed oor die weg. Is hy die een wat haar hart gaan vermurwe, of dalk haar knorrige buurman met al sy emosionele bagasie en die veraf kyk in sy oë?’
€4.01
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 192 ● ISBN 9781776359332 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2023 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 9196533 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 403 281 Ebooki w tej kategorii