Autor: Schalk Bezuidenhout

Wsparcie
Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (kyk NET Elders: Die Camino en Via Weg! Agterpaaie) en veelbekroonde joernalis. Hy het voorheen by Weg, Lit Net, Insig en Huisgenoot gewerk. Hy is oorspronklik van Port Elizabeth en woon in Kaapstad. Sy 2016-reisboek Elders, oor sy Camino-staptog, was „n groot treffer.




1 Ebooki wg Schalk Bezuidenhout

Schalk Bezuidenhout: Truitjie roer my nie
Wat beteken dit as ’n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar o waar in die wêreld is die Pomona Spur …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99