Alma Carstens & Corne van Rooyen 
Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied 

Apoio
Sy tydelike buurvrou ”“ Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil hê hy moet. Die liefdeslied ”“ Alma Carstens Magdel kyk na haar kind in George se arms en voel ’n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding hê wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle ’n tweede kans kry?
€4.57
Métodos de Pagamento
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 60 ● ISBN 9780799394627 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2019 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 7011259 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

255.656 Ebooks nesta categoria