Lupa
Search Loader

Dina Botha 
n Warrelwind 

Apoio
Geskeide Lillian Henderson se beste vriendin, Elzibi Cronjé, beplan ’n familiefees en vra of haar drie ongetroude broers tydens die Kerstyd by Lillian kan tuisgaan. Tot haar argwaan daag Louis, die oudste van die drie ongetroude broers, ’n week te vroeg by haar huis op.Sy laat hom goed verstaan dat hy nie heeldag op haar bank kan sit en niks doen nie, en steek hom in die werk. Sy sleep hom saam winkels toe, laat hom pakkies dra, geskenke toedraai en haar in die kombuis help. Louis is egter ’n regte ou knorpot en hou haar op ’n afstand, maar ten spyte daarvan kan sy hom net nie uit haar gedagtes kry nie.Louis woon boonop in die Kaap en is met sy werk getroud. Daar is nie plek vir ’n vrou in sy besige lewe nie. Op háár beurt glo Lillian nie in langafstandverhoudings nie. Die grootste stryd tussen die twee is om seker te maak hul vakansieromanse eindig nie in een van hul slaapkamers nie.
€3.82
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 192 ● ISBN 9781776359516 ● Editora LAPA Publishers ● Publicado 2023 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 9251478 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

4.403.281 Ebooks nesta categoria