Niek Naudé se lewe kry ’n bisarre kinkel as hy op ’n vreemde advertensie reageer. Kort voor lank bevind hy hom in ’n situasie waaruit hy homself nie meer losgewoel kan kry nie, en stel hy ook sy vrou en kind aan die uiterste boosheid bloot.
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 271 ● ISBN 9780799357868 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2012 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5205971 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM