Lupa
Search Loader

Jan van Tonder 
Sagie is 

Apoio
 Dis vier jaar ná Sagie se pa die boeldouser gehuur het. Sagie het opgehou met sy bouery. Deesdae het hy te veel verantwoordelikhede, van ploeg en saai tot planne maak. Ten spyte van sy onskuld, leer hy om slim te wees waar die honde hom gebyt het. En hy vind darem ’n maat in Sofia, wat nie meer soos ’n seunskind lyk of aantrek nie.
Die verlange na Ansie bly. En Sagie weet hy haar moet soek. Eers op die trein Makkadas en dan verder, noorde toe. Hy sal soek tot hy haar kry.  
€13.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Jan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale,  Aandenking vir ’n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die FAK-prys vir ontspanningsleesstof ontvang. Sy romans Roepman,  Die verevrou en ​Grootgeluk is vir verskeie literêre pryse benoem, en Roepman is ook verfilm.
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 128 ● ISBN 9780798183642 ● Tamanho do arquivo 0.3 MB ● Editora Human & Rousseau ● Publicado 2023 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 8862484 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

699.325 Ebooks nesta categoria