Lupa
Search Loader

Lizelle von Wielligh 
‘n Tyd om te sing 

Apoio
Tien jaar gelede het hy haar hart verniel. En hier, sonder waarskuwing, stap hy weer in haar lewe in – met daardieontstellend sexy stoppelbaard … Destyds was hy Ruan Smit, nou is hy die bekende Christelike sanger Jacques van die groep Storms en Stilte. Sy is egter steeds Amy, dieselfde Amy wie se hart hy destyds gebreek het. Sy kan hom nie toelaat om haar weer te misbruik nie, maar hoe weerstaan sy die aantrekkingskrag tussen hulle?Intussen soek hy huis saam met die liefdevolle Stella aan sy sy. Maar toe sy nuutste treffer vrygestel word, het dit almal aan die gis: Vir wie het hy dit geskryf en hoekom is dit n liefdeslied? Kan Amy haarself toelaat om te glo dit is vir haar? Of stel sy haarself opnuut bloot om weer seer te kry?
€4.27
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 192 ● ISBN 9781779875129 ● Editora LAPA Publishers ● Publicado 2024 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 9386650 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

4.403.281 Ebooks nesta categoria