Ruud, ‘n gewone Suid-Afrikaner, kind van ‘n bruin vrou en ‘n Nederlandse diplomaat, keer ná dekades terug om sy verlede na te speur en verslaggewing te doen. In die spitstyd voor 1994 word die enigmatiese maar ruimhartige Anne, wat woon in die gerestoureerde kothuisie waarin hy self lank gelede (as Roedie) saam met sy grootouers gewoon het, sy skakel met hede en verlede in Suid-Afrika.
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 312 ● ISBN 9780624058830 ● Tamanho do arquivo 0.4 MB ● Editora Tafelberg ● Publicado 2013 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 4534260 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM