Lupa
Search Loader

Susan Coetzer 
Koeke en terte 
Aanvaar mekaar se uniekheid

Apoio
Skoukoek, Tipsytert of Gevulde Pannekoek? Ons vroue is so verskillend en elkeen net so uniek soos die koeke en terte en wat nog als in ‘n tuisnywerheid. Ons styl, persoonlikheid en kleur verskil; ons vorm, grootte en bestanddele verskil. Party is soeter, ander s(t)outer. Sommige is styf, ander meer plooibaar … Die geliefde skrywer Susan Coetzer moedig jou humoristies aan om uit te rys tot die beste weergawe van jouself – of jy nou koekerig of terterig of iets tussenin is. Nie een van ons is volmaak nie; daar is altyd ruimte vir groei. Veral in naasteliefde, deernis en aanvaarding.
€9.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree.
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 224 ● ISBN 9780796321404 ● Tamanho do arquivo 1.9 MB ● Editora Lux Verbi ● Publicado 2019 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 7157619 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

118.492 Ebooks nesta categoria