Lupa
Search Loader

Susan Olivier 
Liefdesreis 

Apoio
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op ’n biljoenêr, Kylie se keuse en Verborge obsessie.Bod op ’n biljoenêr: Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.Kylie se keuse: Toe Kylie ná jare in die buiteland terugkom om haar pa se plek in sy maatskappy in te neem, sit Alex du Preez daar. En daar’s groot fout in die maatskappy. Is hy die skuldige, heuningmond en al?Verborge obsessie: Ná al die jare is Michael Meskin terug, nou die wêreldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit.
€11.18
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 208 ● ISBN 9780799387841 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2018 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 6192392 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

257.870 Ebooks nesta categoria