Lupă
Încărcător de căutare

Bets Smith 
’n Ridder vir Ameli 

Ajutor
Adobe DRM
Copertina de Bets Smith: ’n Ridder vir Ameli (ePUB)
Vlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Sy bevind haarself ingeperk in ’n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is en vinnig krimp. Alleen met haar kat, beklem die verlate stadstrate haar totdat sy ’n onverwagse ontsnappingsroete ontdek na ’n ander wêreld waar sy haar droomheld ontmoet. Gideon Barnard is ‘n sakeman en mede-eienaar van ‘n familiebesigheid, ‘n helikoptervlieënier en fotograaf. Hy is dinamies, intelligent en ‘n man wat weet wat hy uit die lewe wil hê. Vir Améli is hy die man van haar hart en saam met hom herontdek sy haar skeppingsvermoë. Maar kan die droomman die werklikheid oorleef?
€4.52
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 192 ● ISBN 9781776358052 ● Editura LAPA Publishers ● Publicat 2022 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 8517932 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

4.399.017 Ebooks din această categorie