Lupă
Încărcător de căutare

Fanie Viljoen 
Klein boek van toweragtige toertjies 

Ajutor
Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet … • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
€2.05
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 24 ● ISBN 9780639602578 ● Editura LAPA Publishers ● Publicat 2021 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 8045009 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

4.410.784 Ebooks din această categorie