Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Francois van Rooyen

Ajutor
Francois van Rooyen is „n gekwalifiseerde landskapsargitek wat in sy middeljare besluit het om alles wat hy nog altyd wou doen nou aan te pak. Hy is kreatief en lewe dit uit deur sy landskapsargitektuur, musiek te maak, sketse en stories te skryf. Hy en sy gesin woon in Stellenbosch.




1 Ebooks de Francois van Rooyen

Francois van Rooyen: ’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende Laerskool-stories
’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op …
EPUB
Africană
DRM
€5.65