Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om ’n kat op te pas …?
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 33 ● ISBN 9780799377361 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2015 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 5206387 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM