Lupă
Încărcător de căutare

Ken Luball 
”Vandag Gaan Ek Sterf” 
Keuses In Die Lewe

Ajutor

Vandag gaan ek sterf: keuses in die lewe is boek 1 in Daar is vier boeke in ”Die Ontwakeningstetralogie”. Dit volg die lewensreis van Rue en haar Spirituele Gids, Bodhi. Alhoewel Rue ‘n ”suksesvolle” lewe gelei het, ryk en beroemd was met ‘n familie en baie materiële besittings gehad het, het sy eers wakker geword en die ware betekenis van die lewe ontdek … op die dag wat sy sou sterf.
Ons is almal Spirituele wesens op ‘n menslike reis. Rue het die afgelope 85 jaar spandeer wat die wêreld as ‘n ‘suksesvolle’ lewe beskou. Ten spyte daarvan dat sy ‘n gesin en ‘n oorvloed rykdom en roem het word Rue een oggend wakker en hoor die stem van Bodhi, haar Spirituele gids wat vir haar uitwys hoe leeg haar lewe was. In ‘n wêreld waar die ‘Ego/Self’ ons hardste metgesel en primêre gids is, volg Rue deur haar lewe terwyl sy uiteindelik ontwaak en die ware betekenis van die lewe ontdek … op die dag wat sy gaan sterf. Vandag Gaan ek Sterf: Keuses in die Lewe is ‘n spirituele roman wat die twee verskillende paaie volg wat vir elkeen van ons regdeur die lewe beskikbaar is; die aangeleerde pad van die Ego of die pad van die ewige Gees. Dit is boek 1 in ”Die Ontwakeningstetralogie”, ‘n spirituele boek van ontwaking, mede-outeur van Bodhi, ‘n Spirituele gids, wat daarop gemik is om die boodskap van onvoorwaardelike liefde en hoop te deel in ‘n wêreld wat dikwels verteer word deur vrees, haat en vooroordeel.

€2.99
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 187 ● ISBN 9788835444992 ● Mărime fișier 0.7 MB ● Traducător Riekie ● Editura Tektime ● Oraș San Antonio ● Țară US ● Publicat 2022 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 8660676 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

90.985 Ebooks din această categorie