Lupă
Încărcător de căutare

Marile Cloete & Ronelle Uys 
Eintlik Alles 

Ajutor
Wat in Vegas gebeur … What happens in Vegas, stays in Vegas. Wanneer Miela Karoo toe trek om haar tante by te staan, kom sy gou agter dié ou gesegde geld nie noodwendig hier nie. Haar impulsiewe besluit spook by haar in die vorm van Johannes, haar tante se nuwe buurman en Miela se destydse bruidegom. Johannes beweer dat hulle huwelik geldig is en dat hy nie wil skei nie. As binnehuisversierder kry Miela die geleentheid om haar droom te bewaarheid en haar eie besigheid te begin, maar hoe kan sy permanent in die Karoo bly as sy daagliks herinner word dat sy net een woestyn vir die ander verruil het, en steeds vlinders in haar maag kry wanneer Johannes in die omtrek is?
€4.54
Metode de plata
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 208 ● ISBN 9780639605913 ● Editura LAPA Publishers ● Publicat 2021 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 8108153 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

4.430.847 Ebooks din această categorie