Lupă
Încărcător de căutare

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Israel-reeks: Omnibus 2 
Tiferet Yisra’el en Shomer Yisra’el

Ajutor
Shomer Yisra’el: Die tweede Libanese oorlog breek uit en Marc word opgeroep. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is. 

Tiferet Yisra’el: Elke keer wanneer Marc vrees ervaar raak hy bewus van die teenwoordigheid van die Heilige by hom. Hy worstel met sy eie bitterheid wanneer sy ma ’n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word.
€12.99
Metode de plata

Despre autor

Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op elf gewilde romans wat in daardie land afspeel.
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 640 ● ISBN 9780796322722 ● Mărime fișier 0.8 MB ● Editura Lux Verbi ● Publicat 2021 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 7932650 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

699.325 Ebooks din această categorie