Trouens en terloops is ’n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en rooirose verskyn het. Valiant skryf met deernis oor die mense om hom: sy dogtertjie se grootword, sy seun se tienerjare en vriende en familie wat sy lewe raak.
Limba Africană ● Format EPUB ● ISBN 9780799356755 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2012 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 5205933 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM