Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip Die Carlotta gered.‘n Vriendskap ontwikkel tussen hulle en namate sy hom beter leer ken, ontwikkel sy onbekende gevoelens wat haar verwar. Jean stel egter nie belang in enige ander vrou nie, want sy hart behoort reeds aan Simoné Dubois.
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 192 ● ISBN 9781776358656 ● издатель LAPA Publishers ● опубликованный 2023 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8769701 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM
Больше книг от того же автора (ов) / редактор
4 410 784 Электронные книги в этой категории
Нет результатов